Kolossense 1:28
“Hom verkondig ons, terwyl ons elke mens vermaan en elke mens in alle wysheid onderrig, om elke mens volmaak in Christus Jesus voor te stel.”
Die Baptiste Kerk van Parys is ‘n aktiewe gemeente wat geroepe is om die boodskap van Christus te verkondig.
Sola Scriptura | Solus Christus | Sola Fide | Sola Gratia | Soli Deo Gloria
Tyd van gebed
Sondae om 09:00
Gemeente Bybelstudie
Woensdae om 18:00
Manne Bybelstudie
Vrydae om 05:45
Boodskappe

Om bekend te wees met satan se strategieë | 2 Korintiërs 2:11
Om bekend te wees met satan se strategieë | 2 Korintiërs 2:11 https://youtu.be/aX6TB2-zz8wMaar dit het ek by myself besluit, om

“Skuldig” | Romeine 3:9-18
“Skuldig” | Romeine 3:9-18 https://youtu.be/wN09Kz0DPug8 En moet ons nie liewer sê nie, soos ons belaster word en soos sommige beweer

Jou besware van die hand gewys | Romeine 3:1-8
Jou besware van die hand gewys | Romeine 3:1-8 https://youtu.be/AKLeqMNYCII1 Wat is dan die voordeel van die Jood? Of wat

Geloof wat impak maak. | Daniël 1, 3 en 6
Geloof wat impak maak. | Daniël 1, 3 en 6 https://youtu.be/2oMVLQIsbeA1 In die derde jaar van die regering van Jójakim,

‘n Geestelike besoek aan die Kardioloog | Romeine 2:17-29
‘n Geestelike besoek aan die Kardioloog | Romeine 2:17-29 https://youtu.be/mwYv-3UHwzg17 Kyk, jy dra die naam van Jood en steun op

Openbaring 21:1-8 | Die Nuwe Hemel en die Nuwe Aarde
Openbaring 21:1-8 | Die Nuwe Hemel en die Nuwe Aarde https://youtu.be/HNJjFeG7OBw Openbaring 21: 1-8 En ek het ‘n nuwe hemel

Openbaring 20: 7-15 | Die Wit Troon Oordeel
Openbaring 20: 7-15 | Die Wit Troon Oordeel https://youtu.be/P0mbLaE-94gOpenbaring 20: 7-15 7 En wanneer die duisend jaar voleindig is, sal

Openbaring 20:1-10 | Die 1000 jaar heerskappy van Jesus Christus
Openbaring 20:1-10 | Die 1000 jaar heerskappy van Jesus Christus https://youtu.be/qbbRwA_5_yo Openbaring 20: 1-10 En ek het ‘n engel uit

Habakuk 2:4 | Van twyfel na geloof.
Habakuk 2:4 | Van twyfel na geloof. https://youtu.be/Wu7w4d8itwYHabakuk 2 1 Op my wagtoring wil ek gaan staan en op ‘n

Openbaring 13: 1-10 | Die dier uit die see.
1 En ek het op die sand van die see gaan staan. (13:1) En ek het ‘n dier uit die

Openbaring 12 | Christus Victor
1 En ‘n groot teken het in die hemel verskyn: ‘n vrou wat met die son bekleed was, en die

Openbaring 11:1-14 | Die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.
1 En ‘n riet soos ‘n stok is aan my gegee, en die engel het gestaan en gesê: Staan op

Psalm 133 | Die plek waar God se seën soos dou en olie vloei.
‘n Bedevaartslied. Van Dawid. 1 Kyk, hoe goed en hoe lieflik is dit dat broers ook saamwoon! 2 Dit is

Openbaring 10 | Bitter soet woorde.
Openbaring 10 | Bitter soet woorde. https://youtu.be/zLgTHzLfvuEOpenbaring 10 1En ek het ‘n ander sterk engel uit die hemel sien neerdaal,

Openbaring 9 | Wanneer die duiwel los is.
1 En toe die vyfde engel blaas, sien ek ‘n ster wat uit die hemel op die aarde geval het,

Kolossense 1:18-20 | Die Uitnemendheid van Christus oor Sy kerk
18 En Hy is die Hoof van die liggaam, naamlik die gemeente; Hy wat die begin is, die Eersgeborene uit

Openbaring 8 | Die stilte voor die storm
1 En toe Hy die sewende seël oopgemaak het, kom daar stilte in die hemel omtrent ‘n halfuur lank. 2

Kolossense 1:13-17 | Die uitnemendheid van Christus oor die Skepping
13 Hy wat ons verlos het uit die mag van die duisternis en oorgebring het in die koninkryk van die

Openbaring 7 | Wie kan bly staan? Die Ontelbare 144 000!
1 ná hierdie dinge het ek vier engele op die vier hoeke van die aarde sien staan, en hulle het

Psalm 103 | ‘n Hart wat behep is met Jesus!
‘n Psalm van Dawid. 1 Loof die HERE, o my siel, en alles wat binne-in my is, sy heilige Naam!

Openbaring 6:9-17 | Wie kan bestaan op die groot dag van Sy toorn?
9 En toe Hy die vyfde seël oopgemaak het, sien ek onder die altaar die siele van die wat gedood

Psalm 37 | Raak net vir my rustig…
1 Wees nie toornig op die kwaaddoeners nie, beny hulle nie wat onreg doen nie; 2 want soos gras sal

Matteus 1:23b | Sy naam is Wonderbaar!
18 Die geboorte van Jesus Christus was dan só: Toe sy moeder Maria verloof was aan Josef, voordat hulle saamgekom

Romeine 8: 26-27 | Die hulp van die Heilige Gees in gebed.
26 En net so kom ook die Gees ons swakhede te hulp, want ons weet nie reg wat ons moet

Openbaring 6: 1-8 | Nou is daar perde.
1 En ek het gesien toe die Lam een van die seëls oopmaak; en ek het een van die vier

Markus 2:18-22 | Moet nie die Nuwe Wyn mors nie.
18 En die dissipels van Johannes en dié van die Fariseërs was besig om te vas. Toe kom hulle en

2 Thessalonians 3:16 | Peace in every circumstance
16 En mag Hy, die Here van die vrede, julle altyd vrede gee op allerlei wyse! Mag die Here met
Dienstye
Sondag Oggend
09:30
Sondag Aand
18:00
Kontak
Leraar:
Ds Jannie Vosloo +27 (0)82 569 1907
Koster:Â
Andre du Plessis +27 (0)61 250 6875
Bankbesonderhede
Parys Baptiste Kerk
040946428
Bank:
Standard Bank
